+8

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Corli W
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Gemaklik, veilig en vriendelik! Julle sien ons definitief weer! Wat 'n lekker plekkie! Lee-Ann is baie vriendelik en ons het sommer van die intrapslag af welkom en gemaklik gevoel. Ons het veilig geslaap en heerlike ontbyt gehad! Sal definitief weer hulle besoek wanneer ons in PE is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl C
1 nag
5.0
Apr 2026

Heerlik gebly, baie netjies. Naby aan als en baie veilig. Heerlik gebly, baie netjies. Naby aan als en baie veilig. Lieflike tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Netjies, waarde vir geld en vriendelike diens. Sal definitief weer hier bly wanneer ons werk het in PE-omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riani V
1 nag
4.8
Apr 2026

Baie lekker. Ek het baie lekker gebly en het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer kom. Vandat die hek vir ons oopgegaan het, het ons tuis en veilig gevoel. Vriendelike, behulpsame gasvrou. Kamers netjies, skoon en gerieflik met kwaliteit linne en handdoeke. Veilige parkering onder bome in 'n tuin met 'n rustige atmosfeer. Wat veral uitgestaan het, was die heerlike ontbyt. Die gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om aan almal se keuses en smake te voldoen. Die saamkuier met ander gaste om die groot ontbyttafel met positiewe en opbouende geselskap was beslis 'n wenner. Baie dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Heerlik! Lee-ann is 'n wonderlike gasvrou. Alles is mooi en netjies, rustig en vol vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene M
1 nag
5.0
Okt 2025

Absoluut fantasties. Dit was fantasties. Die ontbyt was heerlik, kamers skoon en gemaklik. Dit was regtig die moeite werd, sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wondelik lekker. Dankie. Sjoe, dit was regtig 'n plesier om daar te slaap. Alles was pynlik netjies. Die vriendelike ontvangs laat jou sommer tuis voel. Ons ontbyt was ook heerlik. Dankie vir 'n lekker tydjie daar. Komb vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peaceful, convenient and comfortable overnight stay. Lovely rooms with a convenient location close to major routes, shopping centre and restaurants. Our host was exceptional and kept in contact with us at all times. The room had a big bed, tea and coffee station with fresh milk in the bar fridge. There was a fan and extra blankets if we were hot or cold. We will definitely book with Lee-Ann again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Kragga Kamma Road, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e4419409548b156b42b2709747192aae3e14285d5d8dcd552caa61fbae4aeffdc55021748ec38d2fc03842033d0bbcbb5d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 18 Kragga Kamma Road Sunridge Park 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -33.94816 25.53212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang