+22
Lodge in Limpopo

Kransberg Country Lodge Guest Farm

12 gaste

6 slaapkamers

8 beds

6 badkamers

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Groothoek Farm 20, Kransberg, Thabazimbi, 0387, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Kransberg Country Lodge is 25 km buite Thabazimbi op 'n grondpad. Die lodge bied 'n rustige wegbreek op die grens van die Marakele Nasionale Park. Dié reservaat het gewildheid verwerf vir sy majestueuse hoë kranse wat 'n habitat bied aan 'n groot aasvoëlkolonie, 'n bedreigde spesie.

Verblyf is beskikbaar in 6 en suite-slaapkamers met hul eie stoepe wat uitsigte oor die tuin en kranse bied. 4 van die kamers het dubbelbeddens en die ander 2 het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis. Die gemeenskaplike sitkamer skep 'n lekker rustige atmosfeer. Gaste kan in die wintermaande rondom die kaggel sit of op die stoep ontspan en die uitsig geniet.

Die lodge is ideaal vir reünies onder familie en vriende, strategiese sessies vir kleiner groepe of bloot as individuele oornagverblyf. Gaste gebruik die lodge gereeld as basis vir daguitstappies om die omgewing te verken. 'n Voertuig met hoë grondvryhoogte word aanbeveel aangesien die pad nie altyd in 'n goeie toestand is nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kransberg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Groothoek Farm 20, Kransberg, Thabazimbi, 0387, Limpopo
  • Gaste dink Kransberg Country Lodge Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 200
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 200
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 200
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Groothoek Farm 20, Kransberg, Thabazimbi, 0387, Limpopo

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e48Eg1CablLIB8vuAv30hUMhaGDeY9pcWpeaMy26PMKWI2ihX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 Groothoek Farm 20 Kransberg 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.491754074142 27.606973707807
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang