+19
Wildsplaas in Waterberg

Kransberg Lodge

12 gaste

5 slaapkamers

10 beds

3 badkamers

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 22:00
  • R510, Kransberg Farm, Thabazimbi, 0380, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Kransberg Lodge is 'n pragtige selfsorghuis in die bosveld buite Thabazimbi, Limpopo. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat graag in die natuur wil ontspan.

Hierdie huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers is in die hoofhuis en die ander 2 slaapkamers is in 'n chalet op die perseel. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer in die hoofhuis het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vierde en vyfde slaapkamer in die chalet het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank, TV en etenstafel. Dit lei na die onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude braai. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is 49,8 km vanaf Thabazimbi waar gaste die winkels en restaurante kan verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
TV
Kombuisie
Braai

Ligging

  • R510, Kransberg Farm, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 11 400
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 400
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 11 400
per nag (plek vir 12)
Bespreek

R510, Kransberg Farm, Thabazimbi, 0380, Limpopo

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 22:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c6208d3461dca17cbb3757f8dc69bff1db34a93fb3ed90cd0d72706b9fad43eeb72fca4c2d379d072031334b5e0b75ff226?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 400 per nag, vir 12 mense R510 Kransberg Farm 0380 Limpopo 021 201 8901 08:00-19:00 22:00 -24.753573664329 27.164039611816
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang