+90
Selfsorg in Gouritz

Kuierbos Farm Stay

Grysbok
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 334
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die tentkamp bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buitebad. Verder is daar 'n oopplan-sitkamer en -kombuis met 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die stoof, oond en geiser werk met gas. Daar is 'n gasbraai buite. Kragpunte om toestelle te laai is beskikbaar, maar haardroërs en ander toestelle wat met 'n element werk word nie toegelaat nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Wasgoed- en skoonmaakdiens is beskikbaar met vooraf reëling en teen 'n addisionele koste.
'n Voertuig met hoë grondvryhoogte soos 'n 4x4 is nodig om die tente te bereik.
Geen troeteldiere word toegelaat nie weens die teenwoordigheid van wilde diere.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Steenbok
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 334
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Steenbok het slaapplek vir 2 volwassenes en bied 'n afgesonderde wegbreek vir rus en vrede. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en gemaklike stoele met 'n uitsig oor die see. Die badkamer het 'n stort. Die tent het ook 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis met 'n binnenshuise gasbraai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Wasgoed- en skoonmaakdiens is beskikbaar met vooraf reëling en teen 'n addisionele koste.
'n Voertuig met hoë grondvryhoogte soos 'n 4x4 is nodig om die tente te bereik.
Geen troeteldiere word toegelaat nie weens die teenwoordigheid van wilde diere.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ribbok
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 134
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Ribbok het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n binnenshuise gasbraai, 'n etenstafel en stoele en 'n see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Wasgoed- en skoonmaakdiens is beskikbaar met vooraf reëling en teen 'n addisionele koste.
'n Voertuig met hoë grondvryhoogte soos 'n 4x4 is nodig om die tente te bereik.
Geen troeteldiere word toegelaat nie weens die teenwoordigheid van wilde diere.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 334
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Kus Road, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15caad377cd63964aa4a7eff906574432dc2508cde1daa0515646636cdc9980bb1f94f4fa0c9094bed01849497ff1ebc8a14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 333 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Kus Road Gouritzmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367165144571 21.844852864897
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang