La Petite Maison Woodhill
Beskrywing
Hierdie semi-selfsorg-eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met Netflix en gaste word gratis WiFi aangebied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die verblyf het 'n sonkragstelsel, rugsteunbatterykrag en 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.
Was- en strykdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is vir 2 gaste geskik en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n groot stort. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n platskerm-TV met alle DStv-kanale, WiFi en 'n kombuis met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien in. Koffie en tee word voorsien. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die verblyf het 'n sonkragstelsel, rugsteunbatterykrag en 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.
Was- en strykdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1051 Woodhill Drive, Pretoria, 0076, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang