Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rochelle Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 12, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Rochelle Gastehuis is in Keetmanshoop se middedorp geleë en is die ideale oornagplek naby die hoofweg op pad na Suid Afrika en Windhoek.

Die gastehuis bied ’n keuse tussen dubbel- en enkelkamers met en suite-badkamers. Die kamers het elk ’n TV, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, en WiFi. Sommige eenhede het 'n kombuisie.

Braaigeriewe is beskikbaar en gaste kan in die swembad afkoel. Daar is ook veilige parkeerplek.

La Rochelle Gastehuis is slegs ’n kort entjie se stap vanaf ’n restaurant.

Besienswaardighede in die area sluit die Kokerboomwoud, Giants Playground, Berg Brukkaros, die Visrivier-canyon, Ai-Ais en Neckertal-dam in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 24 resensies vir La Rochelle Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Annalien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 6de Laan 12, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Gaste dink La Rochelle Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 12, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf05783e13ef8a48484559ccb03ea81bf44d4a0886dd013c59a68111b364bfded440ceb2a72c90e38b26cd2dff0a392d24a47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 12 6th Avenue Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.582609774025 18.134278357029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem