Beskrywing
Elke Tuin lodge het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1,5 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en glasware. Die leefarea het 'n TV met 8 kanale met 'n afstandbeheer, 'n Jetmaster-kaggel, 'n eikehout rusbank met sitplek vir 3 wat 'n vyfde gas kan op versoek kan akkommodeer. Skuifdeure lei na 'n baksteenstoep en 'n braai-area. Daar is 'n swembad naby wat veilig omhein is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Maksimum 6 gaste, insluitend babas, word per eenheid toegelaat.
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke en toiletware saambring.
Rook is in al die eenhede verbode.
Inkloktyd is vanaf 14:00.
Gaste mag nie later as 18:00 arriveer nie, tensy dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalets is tussen inheemse melkhoutbome geleë en kyk uit oor die oord en die meer. Elke kothuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens of verstelbare stapel-styl beddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en glasware. Die leefarea het 'n TV met hotel-pakket DStv en 'n oop kaggel. Buite elke kothuis is 'n groot dek met 'n ingeboude braai. 'n Privaat swembad is eksklusief aan die 5 Timber Kothuise beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Maksimum 6 gaste, insluitend babas, word per eenheid toegelaat.
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke en toiletware saambring.
Rook is in al die eenhede verbode.
Inkloktyd is vanaf 14:00.
Gaste mag nie later as 18:00 arriveer nie, tensy dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Groenvlei Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 62 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang