+49
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Flamingo Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Lake St Lucia Villas is geleë in St. Lucia, wat die tuiste is van Suid-Afrika se eerste en grootste Natuurlike Wêrelderfenisgebied. Die eiendom is binne loopafstand van alle winkels, restaurante en geriewe.

Lake St Lucia Villas bied ruim woonstelle met 2 en 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers is toegerus met dubbelbeddens of enkelbeddens. Die leefareas is oopplan en bestaan uit 'n sitkamer, eetkamer en kombuis. Die sitareas het TV's met basiese DStv-kanale. Die eenhede het lugversorging en plafonwaaiers. Die kombuise is volledig toegerus met 4-plaat stowe met oonde en kookplate, dubbeldeur yskaste en mikrogolfoonde.

Gaste kan gebruik maak van 'n toesluitmotorhuis of veilige onderdak parkering vir voertuie of bote. Daar is 'n veilige, omheinde swembad beskikbaar vir gaste.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in ongerepte strande, bootritte op die meer om seekoeie en krokodille te sien, en dit is 'n voëlkyker se paradys. St Lucia bied ook uitstekende diepsee visvanggeleenthede en wildreservate.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Janine S
Gesin met klein kinders
5.0
Stres-vry, ontspannend, rustig. Ons het heerlik gebly. Die fasiliteite is skoon en netjies, die huis ruim met alles wat jy nodig het om eintlik net te...
Sien meer
Apr 2026
Reno B
Gesin met klein kinders
5.0
The ideal holiday venue for a family with kids. An absolute joy, as always. This is our 5th year in a row at the same place, for a reas...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Delene T
Gesin met tieners
4.8
Perfekte vakansie plek. Baie goeie plekkie met groot spasie, skoon swembad en vriendelike diens. Sal net bietjie meer moeite moet doen met breekware. ...
Sien meer
Jan 2026
Hein S
Gesin met tieners
4.8
Baie lekker plek, rustig, veilig, skoon en die see is net een van sy soort. Fantastiese plek met lekker geriewe. Ongetwyfeld die beste gasheer wat ons...
Sien meer
Des 2025
Brenda V
Gesin met tieners
4.4
Overall we enjoyed the 7-day stay. The stay was nice, but the kitchen is totally understocked with cutlery, crockery, pots, pans, etc. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 81

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Flamingo Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lake St Lucia Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Flamingo Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74df08b461f3c578e26464d1aa21fa1093da8fa2286cb30bd3486af3e0bc16c2c7f63a81679120898cd079e68a4344f3f1ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Flamingo Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -28.376387583729 32.412165105343

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang