+106
15% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Mei 2026 tot 25 Jun 2026.
  • Slaapplek vir 84 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Lake View Cabanas bied gerieflik gemeubileerde, skoon verblyf in woonstelle en is die ideale basis vir 'n gesinsvakansie.

Elkeen van hierdie gerieflike woonstelle bestaan uit 1 tot 3 privaat slaapkamers, 'n leefarea en kombuis. Privaat braai-areas is ook beskikbaar. Elke "cabana" het 'n volledig toegeruste kombuis vir al jou selfsorgbehoeftes en 'n TV en DVD-speler.

Geriewe op die perseel sluit 'n restaurant, swembad, speletjieskamer en huurfietse in.

Die oorvloedige seekoeie, krokodille, voëls en visvangplekke maak St Lucia 'n absolute lushof vir natuurliefhebbers. Lake View Cabanas se ligging is ideaal vir besoekers wat die meeste van die natuurskoon in hierdie omgewing wil maak.

Ervaar alles wat hierdie kusdorpie bied: handwerkmarkies, 'n krokodilplaas, unieke restaurante, die St Lucia-riviermonding, Cape Vidal, die strand en Hluhluwe-wildpark is naby geleë. Hengelaars kan visvang van die strand of die rotse af en die diepseehengeltoestande is ook fantasties - vissermanne is mal oor St Lucia.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 28

Resensies 970

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lake View Cabanas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 989
15 % AF
R 1 989 R 1 691
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 989
15 % AF
R 1 989 R 1 691
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 989
15 % AF
R 1 989 R 1 691
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 84 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwNjY4ODZkLTIwMGQtNDQxMy1hMTQ1LTBiOTQyZjAzZGMwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 989 nouVanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.373759 32.413798
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang