12 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R617, Elgin Farm, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Lake View Casa skuil op 'n rustige plaas aan die buitewyke van Underberg, 'n bekoorlike klein plaasdorpie aan die voorheuwels van die Suidelike Drakensberge. Met sy charismatiese mengsel van stowwerige paaie, bergstrome, sandsteenberge, warm kroeë en vriendelike plaaslike inwoners, beloof Underberg 'n vakansie om te onthou.
Die plaashuis, wat lieflike uitsigte oor 'n meer bied, beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, waarvan een 'n en suite-badkamer het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders onder 12 jaar oud. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, asook 'n stapelbed vir 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar en het ook 'n en suite-badkamer. Die derde badkamer word gedeel.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die ruim leefarea beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n kaggel en gemaklike sitplek. Dit maak oop op 'n patio wat uitsigte oor die meer geniet.
Underberg is die ideale bestemming vir buitelugsport-entoesiaste en spog met fantastiese staproetes, kunsvlieghengel-geleenthede, bergfietsry, gholf, riviervlotvaart, tubing en oorgenoeg visvangplekke.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Heather Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R617, Elgin Farm, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lake View Casa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R617, Elgin Farm, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang