Lalapanzi Hotel
Beskrywing
Dié kamer is individueel versier en dit beskik oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens asook 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n waaier, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe in. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt is beskikbaar teen addisionele koste.
Ontbyt in 2024 is R180 per volwassene en R90 per kind tussen 4 en 12 jaar. Kinders jonger as 4 jaar eet gratis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Standaard Chalet is ingerig met 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n waaier, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in. Die kamer is troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt is beskikbaar teen addisionele koste.
Ontbyt in 2024 is R180 per volwassene en R90 per kind tussen 4 en 12 jaar. Kinders jonger as 4 jaar eet gratis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is individueel versier en het 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt is beskikbaar teen addisionele koste.
Ontbyt in 2024 is R180 per volwassene en R90 per kind tussen 4 en 12 jaar. Kinders jonger as 4 jaar eet gratis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid is individueel versier en het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die kombuisie beskik oor 'n yskas, vrieskas en mikrogolfoond. Geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt is beskikbaar teen addisionele koste.
Ontbyt in 2024 is R180 per volwassene en R90 per kind tussen 4 en 12 jaar. Kinders jonger as 4 jaar eet gratis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad. Dié selfsorgeenheid het lugversorging en 'n uitsig oor die tuin. Gratis WiFi, satelliet-TV en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskas en kombuisware toegerus. Gaste kan 'n buitebraai-area geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt is beskikbaar teen addisionele koste.
Ontbyt in 2024 is R180 per volwassene en R90 per kind tussen 4 en 12 jaar. Kinders jonger as 4 jaar eet gratis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N1, Bandelierkop, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang