Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lali's Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 159

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Lali's Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michael G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael G
Gesin met tieners

Great overnight stay.

The overnight stay was comfortable, and the unit is very nice with everything we could want for an overnight stay. The one bed did not have an electric blanket (all others did), and there was no hot water. However, the owners responded quickly and offered the use of another unit with hot water for showering.

Nicholas M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas M
Gesin met klein kinders

Voldoende.

Die plek was voldoende vir ons reis kus toe.

Monnique V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monnique V
Gesin met klein kinders

Dit was koud maar die kamer was warm en snoesig.

Rustig en warm aand gehad. Gastehuis se restaurant was op bystand vir ons.

Hannes B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker gebly, al was dit net die een aand, die kamer was lekker ruim, en die atmosfeer was net reg om te ontspan en voor te berei vir die laaste deel terug Gauteng toe.

Corne E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne E
Gesin met tieners

Het die rustige en mooi omgewing geniet.

Baie dankie! Sal definitief weer so maak.

Petro P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P
Enkelreisiger

I give this guesthouse 10/10.

Absolutely wonderful. Beautiful clean room. Kind host.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Charmaine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Gesin met tieners

Was just a stopover on the way to the South Coast, but was very nice, neat and clean.

Was very enjoyable. Friendly service.

Marita M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marita M
Gesin met klein kinders

Het lekker geslaap.

Die blyplek was baie netjies, maar die ligging is nie na wense.

Gert En Anelia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert En Anelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Buiten teesakkie kwessie, baie aangenaam gebly.

Slegs 1 teesakkie in boks en aanvulling van tee nooit gedoen nie.

Naomi M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nog nooit teleurgestel nie.

Ons gaan altyd terug, want ons voel welkom en alles is altyd reg en mooi en skoon. Persoonlike aandag is baas.

Mariana H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Lekker ruim kamer in 'n stil buurt.

Magda V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V
Enkelreisiger

Alles was skoon en netjies.

Personeel was vriendelik.

Louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L
Besigheidsreis

Klein, maar getryn.

Alles was baie lekker, netjies en skoon.

Christa B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Veilige plek om oor te slaap.

Die gastehuis is netjies en daar is veilige parkeerplek. Ons het heerlik geslaap in 'n gemaklike bed.

Clinton R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton R
Gesin met klein kinders

We were welcomed in at 10:00 to place our things in guesthouse and it was so nice to be received by good people.

We like this place and would stay again.

Mike G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint old world luxury.

This period house is well presented and very comfortable, and the host went out of his way to make our stay pleasant.

Nombuso M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuso M

Average.

Average, we did not have hot water and electricity. I have a flu because of that.

Nellene J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nellene J

Eienaars het baie moeite gedoen om ons groepie te akkommodeer.

Bespreek gerus vir hulle ontbyt - dit was heerlik en 'n goeie verskeidenheid.

Zannae V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zannae V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasheer en 'n pragtige gastehuis.

Ons het heerlik oorgeslaap en sal beslis weer soontoe kom.

Sonja L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja L

Pragtige huis, netjies, maar ons moes boet vir die skynbare oneerlikheid van vorige gaste.

Ons het lekker oorgeslaap, maar die kamer het 'n afstandbeheer en haardroër gekort, en net een bed het 'n warmkombers gehad, die ander nie. Mens verstaan dat sommige 'gaste' hul skuldig maak aan diefstal, maar die bestuurders moet sekerlik nie die volgende gaste daarvoor laat boet nie? Mens kies en betaal tog jou verblyf volgens wat geadverteer word.

Gottfried K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gottfried K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were happy to stay there.

I had a knee replacement 6 weeks earlier and was very much in pain. Glad we had the quiet place to stay.

Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuartstraat 86, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ade8313b87527e0967dddf165f250418e917306d826ffe3f9c04b11bfc6776c151d92615e1eb6d32169c011e39168ce2d67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 86 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.2771717 29.1346111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem