Beskrywing
Shekina bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n eetarea. Daar is ook 'n aparte sitkamer met 'n kaggel en 'n TV. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n stoep met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 per eenheid word vereis.
Al 3 "cabanas" kan saam bespreek word vir groter groepe van tot 14 gaste.
Geen troeteldiere nie.
Rook is verbode in die eenhede.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Shalom beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -sitkamer met 'n kaggel en 'n TV. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n stoep met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 per eenheid word vereis.
Al 3 "cabanas" kan saam bespreek word vir groter groepe van tot 14 gaste.
Geen troeteldiere nie.
Rook is verbode in die eenhede.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Shilo beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -sitkamer met 'n kaggel en 'n TV. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n stoep met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 per eenheid word vereis.
Al 3 "cabanas" kan saam bespreek word vir groter groepe van tot 14 gaste.
Geen troeteldiere nie.
Rook is verbode in die eenhede.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
91 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang