Pick your preferred language

English

Afrikaans

+67
Wildsplaas in Waterberg

Lapa Phanzi

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 27 Feb 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 60 Sussenvale, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Welkom by Lapa Phanzi, geleë in die hart van Modimolle, Limpopo 🌿
Ons bied gehalte verblyf wat ideaal is vir sakereisigers sowel as gaste wat op soek is na gemaklike, rustige akkommodasie. By Lapa Phanzi is dit ’n plek waar jy kan ontspan en herlaai—waar die natuur en rustigheid mekaar ontmoet.

Ons eiendom beskik oor drie pragtig gemeubileerde chalets, elk toegerus met ’n TV, ’n privaat en-suite badkamer, asook koffie- en tee geriewe vir jou gerief. Vir die avontuurlustige persone is daar 'n boshut met alle geriewe beskikbaar.

Gaste kan buite ontspan op die mooi gemeenskaplike grasperk, en gedurende die somermaande bied ons swembad ’n welkome lafenis van die hitte. Beleef 'n asemrowende sonsondergang vanuit die boma en braai-area met 'n jaccuzi—perfek vir enige geleentheid. Pool tafel ook beskikbaar.

Veilige parkering word vir alle gaste voorsien.
Ons sien daarna uit om jou by Lapa Phanzi te verwelkom en jou verblyf so aangenaam moontlik te maak.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • 60 Sussenvale, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Lapa Phanzi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
10 % AF
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
10 % AF
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
10 % AF
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek

60 Sussenvale, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94df0b34d4793059a3038344790ca3f1af087300c8c66e896470a914710a90ed13c11f6bb3ead0d17e827b49aaa45e54b5fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 60 Sussenvale Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -24.794334759875 28.351446322871
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang