Lapa Phanzi
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Sussenvale, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lapa Phanzi is geleë in Modimolle, Limpopo, en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf — 'n plek waar jy kan ontspan en herlaai, waar die natuur rustigheid ontmoet.
Die eiendom bied drie pragtig gemeubileerde chalets, elk toegerus met 'n TV, 'n privaat en suite-badkamer en koffie- en teemaakgeriewe.
Buite kan gaste 'n pragtige gemeenskaplike grasperk geniet, en gedurende die somermaande bied 'n verfrissende swembad 'n welkome blaaskans van die hitte. Die eiendom beskik ook oor 'n boma en braai-area, perfek vir ontspannende aande.
Veilige parkering is beskikbaar vir alle gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 60 Sussenvale, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Sussenvale, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang