+16

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Melissa W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Home away from home. We only stayed over one night, but it was clean and comfortable and had everything that we needed. Even though it is on the owner's house, we were totally private. Would love to stay over again in summer to be able to enjoy the braai facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Curr A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Gasvryheid was die ultimate. Ek het eerlikwaar baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker rustig, lekker gebly, en lekker geslaap! Ons het baie lekker gebly, plek is keurig gemeubileer en gerieflik toegerus. Diens was baie goed. Alles was in goeie werkende orde. Rustige, tuis atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Skoon en gerieflik. Sal weer gaan. Netjies, skoon en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edmurinda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Loved the tranquility and nature part of our stay. Very professional and attentive service received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Org J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Alles en meer as wat ons verwag het om in 'n lekker stil omgewing te oornag! Ons het heerlik gebly in 'n smaakvol ingerigte eenheid! Die omgewing is stil en ons kon lekker uitrus na 'n lang reis. Daar is in die aangrensende lappieswinkel ook 'n verbasende hoeveelheid kwiltlap en ander naaldwerkbenodighede beskikbaar in 'n netjiese klein winkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Steytlerville moet besoek word. Ons het baie lekker gebly, dit was net jammer dat ons net een aand kon bly. Die plek is aan te beveel. Die eienaar-gasheer was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Lovely house. Highly recommend it. Beautiful accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carla P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie skoon en netjies! Pragtige skoon plekkie, met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marthina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R780
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R780
per nag (plek vir 3)
Bespreek

4 Weitz straat, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69fd803354f6798a23cb7f12bf5499fddc752ad62f8f114d912727dfad3cf6159bd62838735aa54af7997bc47680e8fcc534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 4 Weitz straat Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.330834699518 24.346830312828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang