3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Weitz straat, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lappies Nes is 'n oornag-selfsorgeenheid in Steytlerville wat aan die eienaar se huis grens. Die eenheid het egter sy eie ingang, 'n omheinde tuin met 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind onder 9 jaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kombuistafel met stoele toegerus.
Die braai-area het 'n ingeboude braai met 'n rooster en staander, 'n tuintafel met 4 stoele en 'n houtbankie.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuis is naby die hoofstraat geleë waar die Royal Hotel, die NG Kerk, Rooi Malfa-restaurant en plaaslike winkels is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marthina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Weitz straat, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
- Gaste dink Lappies Nes het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Weitz straat, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang