+16

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Weitz straat, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lappies Nes is 'n oornag-selfsorgeenheid in Steytlerville wat aan die eienaar se huis grens. Die eenheid het egter sy eie ingang, 'n omheinde tuin met 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind onder 9 jaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kombuistafel met stoele toegerus.

Die braai-area het 'n ingeboude braai met 'n rooster en staander, 'n tuintafel met 4 stoele en 'n houtbankie.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis is naby die hoofstraat geleë waar die Royal Hotel, die NG Kerk, Rooi Malfa-restaurant en plaaslike winkels is.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jan C
Saam met lewensmaat
5.0
Steytlerville moet besoek word. Ons het baie lekker gebly, dit was net jammer dat ons net een aand kon bly. Die plek is aan te beveel. Die eienaar-gas...
Sien meer
Jan 2026
Carla P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjies! Pragtige skoon plekkie, met alles wat nodig is.
Des 2025
Helena G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Pragtige, netjiese en stylvolle plekkie.
Aug 2025
Theunis L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, skoon. Uitstekend. Skoon. Goeie kommunikasie.
Jun 2025
Hein T
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plek vir Karoo kuier. 10 uit 10 vir Lappies Nes. Alles wat jy wil hê in 'n oornagplekkie.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marthina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4 Weitz straat, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lappies Nes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 3)
Bespreek

4 Weitz straat, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69fd803354f6798a23cb7f12bf5499fddc752ad62f8f114d912727dfad3cf6159bd62838735aa54af7997bc47680e8fcc534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 4 Weitz straat Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.330834699518 24.346830312828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang