14 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 71 Delville Road, Mthatha, 5100, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lat Grand Lodge is 'n gesellige gaste-lodge naby die gholfbaan in Mthatha. Die lodge is net 2 km van die Ndluli Natuurreservaat af en is gerieflik naby talle restaurante, die Savoy-kompleks, Nelson Mandela Hospitaal en die N2-afrit geleë.
Daar is 7 gastekamers wat elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het, 'n en suite-badkamer met gratis toiletware, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.
Ontbyt word daagliks bedien en ontbyt-opsies wissel van 'n volledige Engelse ontbyt tot 'n gesondheidsontbyt of Kontinentale ontbyt. Middagete-pakkies en Suid-Afrikaanse disse is op aanvraag beskikbaar.
Veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar. Die dek bied 'n uitsig oor die gholfbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Nolundi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 71 Delville Road, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
- Gaste dink Lat Grand Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
71 Delville Road, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang