+13
Selfsorg in Graaff-Reinet

Le Caroo-Kothuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie rustig. Baie lekker. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Baie vriendelike, behulpsame gasheer. Plek is baie goed toegerus en het meer gekry as verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Hoogs aan te beveel. Alles was perfek, netjies en skoon. Gasvrou was baie vriendelik. Ruim veilige parkering agter afstand beheerde hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Ek sal dit aanbeveel vir ander. Heerlik gebly. Carina is baie gasvry. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oornag verblyf. Ja, baie gerieflik en ontspanne atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Huis weg van jou huis. Vreeslik lekker gebly. Baie vriendelike en gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine B
1 nag
4.6
Mrt 2026

Bederf! Gasvrou vriendelik. Kamer netjies en skoon. Bed gerieflik. Mooi stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.0
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrea P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Exquisite attention to detail in an idyllic setting. The best overnight stay we have had in a very long time. We only wish we were staying longer. From the honesty shop to the added unexpected amenities (hairdryer, French press, coffee grounds, sherry) to the stunning sunset and sunrise. We would love to stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netjies, gemaklik, baie lekker gebly. Beste verblyf! Seker die lekkerste wat ons nog in Graaf Reinett gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Plasket Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcaee6295bcc6bdd3ddfc32f152cfbd36ff1ae748dafd40a30c7be9e90c319ead097344883713add2de5ad378cab83d4fcf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 15 Plasket Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.254716548369 24.526773271562

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang