+13
Selfsorg in Graaff-Reinet

Le Caroo-Kothuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Franscois R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantasties. Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang en vir ons vertel van die besienswaardighede op Graaf-Reinet. Lekker skoon plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ongelooflike mooi en netjiese eenheid. Ongelooflike mooi en netjiese eenheid, die eienaar is die mooiste mens, ongelooflike persoonlikheid! Ons het die oorbly geniet en sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlik gekuier. Ons het baie lekker gebly. Pragtige plekkie. Skoon, netjies en gerieflik ingerig. Carina het ons sommer dadelik tuis laat voel. Sal Le Caroo Kothuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie rustig. Baie lekker. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Baie vriendelike, behulpsame gasheer. Plek is baie goed toegerus en het meer gekry as verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Hoogs aan te beveel. Alles was perfek, netjies en skoon. Gasvrou was baie vriendelik. Ruim veilige parkering agter afstand beheerde hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Ek sal dit aanbeveel vir ander. Heerlik gebly. Carina is baie gasvry. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oornag verblyf. Ja, baie gerieflik en ontspanne atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Huis weg van jou huis. Vreeslik lekker gebly. Baie vriendelike en gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine B
1 nag
4.6
Mrt 2026

Bederf! Gasvrou vriendelik. Kamer netjies en skoon. Bed gerieflik. Mooi stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Plasket Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcaee6295bcc6bdd3ddfc32f152cfbd36ff1ae748dafd40a30c7be9e90c319ead097344883713add2de5ad378cab83d4fcf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 15 Plasket Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.254716548369 24.526773271562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang