+35
Lodge in Modimolle

Leopard's Rock Bush Boutique

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gerda B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Juweel van 'n plek! Asemrowende uitsig en absolute moet om te besoek! Fantasties! Perfekte plek om uit te span. Dit was 'n onvergeetlike kuier. Die plek is silwerskoon, netjies en het alles wat jy nodig het. Elke kamer het sy eie bekoring en die ruim en gerieflike kuierarea is uit die boonste rakke. Dankie vir die hartlike gasvryheid en die fyn detail wat ons verblyf ekstra spesiaal gemaak het. Uitstekende diens. Asemrowende uitsig! Baie dankie vir 'n wonderlike tyd. Ons kom definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jente V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Heerlik. Rustig. Beeldskoon. Ons familie het elke oomblik geniet. Die mooiste plek met 'n beeldskone uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ongelooflik. Pragtige plek met asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Amazing. Brilliant host, amazing venue, helpful team and staff. Wow! We will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantoné F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Mooi en rustig. Dit was heerlik. Die weer het mooi saamgespeel en dit was ongelooflik rustig. Kombineer dit met die uitsig in so groot, mooi plek, sal ons dit definitief aanbeveel. Landi en haar assistente was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriel Gerhardus J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantasies. Ongelooflik mooi plek, goeie ligging. Vriendelike ontvangs, help met eenheid skoonmaak asook voertuig afpak. Sal vir almal kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Leopard's Rock Bush Boutique
Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Otto G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Extremely relaxing, quiet and beautiful. Staff are friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Leopard's Rock Bush Boutique
Thank you for choosing us! We can’t wait to welcome you back soon.

Desiree J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ons naweek by Leopards Rock Bush Boutique was heerlik, ontspannend in die natuur. Heerlik, rustig, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Leopard's Rock Bush Boutique
Julle verblyf beteken vir ons baie – ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Paul H
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Luuks, privaat en hartelike ontvangs. Wonderlike fasiliteite, diens en natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lara
Leopard's Rock Bush Boutique
Baie dankie dat julle ons gekies het! Kom rus en ontspan binnekort weer by ons.

Timothy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

'n Paar lui-lekker Kersdae in 'n pragtige eenheid. Met die eende-weer het ons nie gebruik gemaak van die plonspoel, lugversorging en waaiers nie, maar die kombersies op die gemaklike stoeprusbank het goed te pas gekom. Die sowat 8 km grondpad is grootliks in 'n goeie toestand (geskik vir 'n gewone sedan). Die wittebroods-eenheid is pragtig en baie mooi (en funksioneel) ontwerp. Selfs my vrou was gelukkig met die hoeveelheid en plasing van spieëls en ligte. Baie goed toegerus. Ons het nooit gesê "ons het dit nodig" en dit was nie daar nie. Die aandag aan die klein dingetjies was opvallend. Daar was 'n strykplank, maar nie 'n strykyster nie, maar Landi het gesê een kan beskikbaar gemaak word wanneer nodig. WiFi-konneksie was swak in die slaapkamer, maar aanvaarbaar in die leefarea. Landi en haar span was baie vriendelik en hulpvaardig. Geen klagtes uit ons oord nie, ons sal beslis weer daar wil gaan uitspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 860
10 % AF
R 2 860 R 2 574
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 860
10 % AF
R 2 860 R 2 574
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 860
10 % AF
R 2 860 R 2 574
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Portion 122, Leopards Rock, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d9be7f6fd372d053a66637a59c08d9c794a650fa239e02befda92a8b5e4440b50a8329ea825f5f84b004c1226fc099087a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 860 nouVanaf R2 574 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 Portion 122 Leopards Rock 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.776774330637 28.300828066776
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang