+169
Selfsorg in Graaff-Reinet

Leopard's Valley Guest Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sal sonder twyfel weer van Leopard's Valley Guest Cottages gebruikmaak. Die gastehuis het aan al ons vereistes voldoen wat netheid, veiligheid en waarde vir geld aanbetref. Die eienaar is vriendelik en baie behulpsaam en was die verblyf 'n goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very comfortable with everything we need for our stopover. Only the outside lights worried us during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen Parvess P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Nikki was a wonderful host. After an 11-hour drive, the unit was a perfect oasis. After 11 hours on the road from Pretoria, Nikki’s warm welcome was exactly what we needed. The unit is a total oasis—perfectly equipped and incredibly peaceful. Our two dogs especially loved having the secure open space to explore. A huge thank you for having us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buck-alexander R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Leopard's Valley Guest Cottages was amazing. Ons as gesin het Leopard's Valley Guest Cottages baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja V
1 nag
5.0
Jan 2026

Excellent accommodation. Excellent stay in G-R. We will try to stay longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Fantastic place! The owner is such a helpful and pleasant guy. Our room was super clean. Bedding was crisp and fresh. Ample parking with easy access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Oulike gastehuis, sal weer daar oorbly! Oulike plek, perfek vir oornag. Heerlike beddens, en die groot yskas is altyd 'n pluspunt! Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Veilig en skoon. Baie lekker gebly, mens voel veilig. Ek kon my hondjie saamneem en dit is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Great overnight accommodation. Very comfortable and convenient overnight stay. Graciously met by the host on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne L
1 nag
4.6
Jan 2026

Gasvrye ontvangs, goeie diens, inligting oor plaaslike restaurante. Baie lekker geslaap, gemaklike bed en veral lugversorging was baie welkom. Baie gasvry en behulpsaam. Raad oor restaurante en besienswaardighede is baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

79 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46e20c050c4f6431e53857b9c3e603306891a9eedd0234bc7defcf3b724be7ebc5194f250283af8aca96469924362746b09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 79 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.25546286689 24.535270929337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang