+169
Selfsorg in Graaff-Reinet

Leopard's Valley Guest Cottages

  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 79 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Leopard's Valley Guest Cottages is in die bekoorlike klein dorpie Graaff-Reinet geleë en bied gerieflike akkommodasie vir oornagreisigers, vakansiegangers en sakereisigers. Dié blyplek is in die ou dorp in Bourke-straat 79 binne loopafstand van plaaslike museums, restaurante en winkels af geleë.

Leopard's Valley bied 6 gerieflike, privaat kothuise wat versteek is in 'n beskutte tuin.

Kamer 1 het 'n dubbel- en 'n enkelbed met slaapplek vir 3 gaste. Kamer 2 het 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens, ideaal vir 'n gesin van 5. Kamer 3 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n enkelbed en 'n slaapbank. Kamer 4 bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n ekstra enkelbed. Kamer 5 is 'n tweeslaapkamereenheid met slaapplek vir 4. Dit het ook 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word in elke kamer, afhangende van jou behoeftes. Kamer 6 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed wat slaapplek aan 3 gaste bied.

Alle die eenhede is heeltemal selfsorg met en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.

Parkeer jou motor of sleepwa met gemoedsrus langs die kothuise in die groot, veilige parkeerarea van die straat af. Die instansie is troeteldiervriendelik, so jy kan jou vierpotige vriende ook saambring.

Vra gerus die eienaars oor enige plaaslike doendinge in ons geskiedkundige dorp. Hier kan jy wildkyk in die Karoo Nasionale Park of gaan eet by een van die Karoo se bekroonde restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annalie N
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld - heerlike oornagstop. Ons het heerlik gebly! Baie gasvry, beskikbaar vir vrae, en ons het gemaklik en veilig gevoel.
Apr 2026
Gwendolene B
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. What a nice place to sleep over. So clean and convenient. Our host was very friendly and welcoming. Will definitely recommen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Talita V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en heerlik oornag. Ons het heerlike oornag. Baie dankie.
Mrt 2026
Danie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie gerieflike en skoon suite in 'n baie mooi en skoon omgewing. Vriendelike en behulpsame gasheer.
Mrt 2026
Conrad S
5.0
Value for money. Lovely place to sleep over. Very happy with the service!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 79 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Leopard's Valley Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

79 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46e20c050c4f6431e53857b9c3e603306891a9eedd0234bc7defcf3b724be7ebc5194f250283af8aca96469924362746b09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 79 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.25546286689 24.535270929337

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang