12 gaste
5 slaapkamers
9 beds
5 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 69 Zebrawalk, Leopardsrock Estate, Bela-Bela, 0510, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Leopardsrock Bush Villa is 'n bekoorlike villa geleë in Leopardsrock Estate, Bela-Bela, met allerhande verskillende wildsbokke, insluitend kameelperde, swartwitpense en meer. Die villa bied gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf, ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf in die Bosveld soek.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 12 gaste kan akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die solder is gemeubileer met 4 stapelbeddens slegs vir kinders wat slaapplek bied vir 8 kinders. Die badkamers is toegerus met 'n stort oor 'n bad of slegs 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n ingeboude braai, kroeg, pooltafel, eetkamertafel en gemaklike sofas. Die villa bied ook 'n tweede leefarea.
Die huis bied toegang tot 'n stoep met 'n pragtige uitsig, 'n tuin met 'n swembad en 'n buitebraai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 69 Zebrawalk, Leopardsrock Estate, Bela-Bela, 0510, Limpopo
- Gaste dink Leopardsrock Bush Villa het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
69 Zebrawalk, Leopardsrock Estate, Bela-Bela, 0510, Limpopo
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang