+142
Wildsplaas in Waterberg

Lichenry Bush Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Eurika M
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Ons het 5 ster diens ontvang van die dag wat ons daar aangekom het. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2026

Heerlike rustige atmosfeer, baie vriendelike en behulpsame personeel. Die verblyf was heerlik en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die lodge is egter moeilik bereikbaar. Vanaf die teerpad is daar 'n vreeslike lang grondpad wat gery moet word. Hoewel die personeel baie behulpsaam was in hierdie opsig en ons by die hek gekry het sodat ons hulle kan volg, is dit 'n lang stuk grondpad wat stadig gery moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemari K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2024

Dis 'n goeie plek om te gaan ontspan met familie. Dis aangename personeel wat ons verwelkom het. Die huis was skoon en dit was aangenaam om daar te bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lichenry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the R101, Lichenry Bush Lodge, Mokopane, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cfcf0432fcd606aee65a3f28295f691440ae36d03d217f9f0dc09aa03e69645a93ebb05f660e584f54d3471c565f515c57e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Off the R101, Lichenry Bush Lodge Mokopane Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.309123283103 28.822132500278
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang