+22
Selfsorg in Umhlanga

Licorna Beach Vakansie Woonstel 40

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Uthica A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

A chill spot that satisfies. It was the perfect setting to celebrate graduation weekend with friends. A central location with excellent views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Good day Uthica Thank you for the review - appreciated. For a group of young graduates, they behaved very well and left the unit decent. We as a team wish them all the best for their futures. Kind regards Enna & team

Gideon V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Ongelooflik mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Goeie dag Gideon Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie. Dit was 'n plesier om julle as gesin te kon huisves. Ons sal die Sharkie dophou. Groete, Enna & span

Nicholas G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantastic. The stay was amazing and had a really good view of the sea. Reception was very friendly and made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Hi Nicholas, thank you for the beautiful review; appreciated. It was an absolute pleasure to host you and your family. I want to take this opportunity to wish you and your family a blessed festive season and may 2026 bring you just blessings, good health, lots of laughter, and love. Stay safe. Enna & Team

Tsaone S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Enjoyable. Awesome stay except for the wet floor caused by humidity apparently. Isn't there a way to solve this?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Good day Thank you for the review, it is appreciated. We are in contact with people who will advise us on the humidity issue. Have a blessed 205. Kind regards, Enna & Team

Msebenzi M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2025

Good stay. We enjoyed staying at the property, nicely linked to a beach. The owner must consider having WiFi, which is essential, and a smart TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Good day Msebenzi Thank you for the review, appreciated. We are currently in negotiations for a reliable and trustworthy server for WiFi. Kind regards Enna & Team

Antoinette C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Puik. Al ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Goeie dag Antoinette Baie dankie vir die resensie, dit word waardeer. Dit was 'n groot plesier en voorreg om julle te kon huisves. Ons wens vir julle 'n baie geseende 2025. Vriendelike groete, Enna & span

Granville M
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Awesome stay. Security and management team was very helpful. My go-to place in Umhlanga. Will require WiFi connectivity though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Good day Granville, Thank you for the review, it is appreciated. It was a pleasure hosting you in both flats. The owner is busy with a company to connect the fibre connections already installed. Kind regards, Enna

Juan V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Uitstekende verblyf. Baie goeie diens, waarde vir geld en het 'n baie lekker tyd gehad. Ek kan nie vra vir beter nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Goeiemore Juan, Vreeslik dankie vir jou terugvoering, en ons is dankbaar dat jy die tydjie hier by Licorna geniet het. Hopelik sien ons julle gou weer. Groete Marie

Brechie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

10/10. Netjies, skoon en veilig. Vriendelike ontvangs. Skoon en netjiese woonstelle. Nr. 40 was 'n lekker ruim woonstel met 'n groot balkon. Dit was vir ons waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Middag Brechie, Dankie vir jou terug voering. Ek sal die personeel verwittig oor die kompliment oor die skoon woonstelle. Dankie Marie

Juan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Baie lekker plekkie. Baie lekker plekkie veral as jy die prys vat vir wat jy kry is dit uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 40
Middag Juan, Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly jy het die tydjie hier by ons geniet. Hopelik sien ons julle weer. Groete, Marie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Enna Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 203

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek

82 Lagoon Drive, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28aade3e7f24c10e2d14a63f84f5ef551c40f2f385aaa198e4771a583326626bbd6fd133e926e7edb2eacd7c19d41a6d2572?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.7157077 31.0919762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang