Beskrywing
Daar is 12 luukse dubbel- of 2-enkelbedkamers met lugversorging langs die tropiese swembad. Ruim tuinkamers met 'n byderwetse Afro-koloniale dekor, privaat ingang en patio wat na die swembad lei. Kamers beskik oor groot en suite-badkamers met 'n afsonderlike bad en stort, 'n ruim wasbak-eenheid, donsige wit handdoeke en toiletware. Die kamers is toegerus met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 2 gemakstoele en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders 3 tot 11 jaar betaal R500.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Twee gesinskamers wat ook as kamer vir 3 volwassenes kan dien óf vir 2 volwassenes met kleiner kinders wat nie omgee om te deel nie. Dit is 'n groot grasdak-rondawel met 'n en suite-badkamer. Die rondawel is deel van die oorspronklike koloniale gebou met 'n private ingang en patio wat uitkyk oor die tuine en die St. Lucia-meer. Die kamer is toegerus met 3 of 4 beddens wat opgemaak is met kraakvars wit linne, 2 gemakstoele, afstandbeheerde kleurtelevisie, yskassie, haardroër, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe en beskuit of koekies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders 3 tot 11 jaar betaal R500.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinseenheid bestaan uit twee kamers met 'n binne-deur en twee badkamers. 'n Privaat patio en ingang, stylvolle byderwetse Afro-koloniale dekor. The eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinder onder 16 jaar. Die kamers beskik elk oor 'n stort, 'n wasbak-eenheid, toilet, sagte donsige handdoeke en toiletware. Die een kamer is toegerus met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens, almal opgemaak met kraakvars wit linne en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders 3 tot 11 jaar betaal R500.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
95 McKenzie Street, St Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 48 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang