Beskrywing
Die Linger@41 Kothuis is 'n knus, geslote eenheid wat slaapplek bied vir 2 tot 3 gaste, apart van die hoofhuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n ekstra lang koningingrootte bed en lei na 'n tweede kamer met 'n ekstra lang enkelbed en 'n lessenaar met werkruimte vir 2 persone. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea en kombuisarea maak oop na 'n klein tuin met 2 buitestoele. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. 'n Buitetafel met 4 stoele en 'n Weber-braai onder 'n skadunet is beskikbaar agter in die kothuis. Gaste het toegang tot die swembad wat met die hoofhuis gedeel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies of sosiale byeenkomste word toegelaat nie.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Linger@41 Hoofhuis is 'n ruim selfsorg huis met 3 slaapkamers wat tot 6 gaste kan huisves en is ideaal vir 'n gesin met tieners of vir groter groepe. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, 2 wasbakke en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 ekstra lang enkelbeddens het. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n volledige badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die huis beskik oor 'n ruim oopplan-leef- en eetkamer met sitplek vir 8 mense, sowel as 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis sluit 'n ontbyttoonbank met 4 stoele, 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n lugbraaier, 'n mikrogolfoond, 'n Nespresso-masjien, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in. Die slaapkamers is toegerus met waaiers vir die warm somermaande , asook muurverwarmers en elektriese komberse vir koue winteraande. Die leefarea bied 'n slim-TV met Netflix (eie aanmelding word vereis vir DStv-toegang) en 'n gasverwarmer asook kniekomberse vir koue aande. Daar is ook 'n aparte studeerkamer met 'n werkruimte vir 2 persone. Die eiendom bied vinnige en veilige Wi-Fi, asook 'n sonkragstelsel wat 'n voortgesette elektrisiteitsvoorsiening tydens beurtkrag verseker. Aangrensend aan die huis is 'n binnenshuise braaikamer met eetplek vir 8 persone, wat lei na 'n groot swembadarea met buitesitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies of sosiale byeenkomste word toegelaat nie.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Chatham Road, Irene Security Estate, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang