Beskrywing
Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, hoekbad, dubbelwasbak, binne- en buitestort. Daar is 'n yskassie en sitarea met koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n muskietnet en groot dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Aandete, B&B.
Huisreëls
Ons betreur dit dat geen kinders onder die ouderdom van 6 toegelaat word nie.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 65%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n versonke bad, dubbelwasbak, binne- en buitestort. Daar is 'n yskassie en 'n sitarea met koffie- en teemaakgeriewe. Dié eenheid het ook 'n groot dek.

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed, dubbel- of enkelbeddens. 'n Ekstra dubbel- of enkelstapelbed kan begevoeg word wat die kamer ideaal maak vir 'n gesin. Daar is ook 'n dubbelwasbak, versonke bad, asook 'n binne- en buitestort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Aandete, B&B.
Huisreëls
Ons betreur dit dat geen kinders onder die ouderdom van 6 toegelaat word nie.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 65%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Wild Cat Tree Top Tent het 'n groot skaduryke dek. Die ruim kamer is ingerig met 'n koninggrootte bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eenheid het 'n sitarea met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die eenheid beskik ook oor 'n haardroër en 'n kluis. Daar is 'n hoekbad met 'n binne- en buitestort. 'n Ekstra bed kan vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Aandete, B&B.
Huisreëls
Ons betreur dit dat geen kinders onder die ouderdom van 6 toegelaat word nie.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 65%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Guernsey Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang