- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Redcoat Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Liquid Amber is sentraal in Hogsback geleë, naby winkels, hotelle, restaurante, staproetes en watervalle. Liquid Amber is ideaal vir groot groepe, sakereisigers, gesinswegbreke en vakansiegangers wat op soek is na ontspannende verblyf in die natuur.
Verblyf word gebied in 2 knus Tuinkamers wat elk slaapplek vir 3 gaste het, en 'n Hoofhuis met selfsorggeriewe wat slaapplek vir 8 gaste het.
Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-eetarea en -sitarea met 'n kaggel, en 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin.
Die 2 Tuinkamers is in die tuin, apart van die Hoofhuis geleë en het elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, 'n verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lydene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1 Redcoat Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink Liquid Amber het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Redcoat Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang