+135

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantasties. Ons het 'n fantastiese vakansie gehad. Little Eden het alles gehad wat ons benodig het. Skoonmaakdiens was puik, en die plek was elke dag mooi skoon en het lekker geruik. Aircons was baie lekker in die hitte, en ons het die groot swembad geniet. Yolanda en Bianca was altyd daar om ons te help en het ons besienswaardighede vir ons geboek. Mooi plekkie in St Lucia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig en gemaklik, ons kon lekker ontspan. Fantastiese plek. Lekker stil area van St Lucia. Oggend en aand stappies is heerlik in daardie area. Koffie in die eenheid se tuin was heerlik elke oggend. Little Eden het alles wat jy nodig het, vriendelike diens, wasgoeddiens, karwas en eenheid skoonmaak elke dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanine T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Very comfortable. The stay was good; we arrived after check-in time and it was no problem. The light outside the bedroom is just a bit bright, shining into the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ralph Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Exceeded our expectations. We really enjoyed it so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie N
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie lekker. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Fantasties, dis die enigste plek waar ek gaan oorslaap as ek St Lucia toe gaan. Ons het baie lekker gebly, my verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ons sal julle weer sien. Dit was meer as die perfekte verblyf. Die plek is goed toegerus met 'n lugverkoelingstelsel wat werk, asook dakwaaiers. Plek was ongelooflik netjies en skoon. Die swembad en uitsig daar was asemrowend. Bianca was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. As ons kon, sou ons 'n 11/10 gegee het. Sal vir seker Little Eden aanbeveel vir vriende en familie. Plek was ongelooflik netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Van die beste! Baie mooi en netjiese plek. Sal vir seker hierdie plek weer bespreek vir volgende jaar se vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne U
1 nag
5.0
Feb 2024

Great experience. Great experience, had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 300
10 % AF
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
10 % AF
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
10 % AF
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

159 Hornbill Street, St Lucia, KZN, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66db77ee59c7b648205cd2c7a2dea499fd04b0ef1c157065dc7e09b67a35a50f72849aa9667eb7d36dec02d26a173a8c6a8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 159 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.383530841823 32.412760555745

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang