Beskrywing
Fern Forest Kothuis het 2 privaat en suite-slaapkamers wat deur 'n ontbytkamer verbind word. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Die eenheid het lugversorging en 'n slim-TV met Netflix in elke kamer. Gratis WiF is beskikbaar. Die ontbytkamer het 'n tweeplaatstoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Ekstra enkelmatras
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het sy eie ingang en 'n tuin met 'n dam-uitsig. Daar is 2 enkelbeddens met elektriese komberse en duvets. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie, -eetkamer en 'n klein sitarea. Die kombuisie is toegerus met basiese toebehore vir verhit-en-eet-maaltye, insluitend 'n yskas, mikrogolfoond en ketel. Daar is 'n tafel met sitplek vir 2. Die sitkamer het 'n TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Little Loft Kothuis is 'n tweeslaapkamer-eenheid wat spesifiek vir 'n gesin ingerig is. Die eerste slaapkamer is op die onderste verdieping en is ideaal vir 2 volwassenes en 'n kleuter. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n kot. Daar is 'n solderkamer vir kinders op die boonste verdieping. Dit het 2 enkelbeddens, asook boeke en speelgoed. Die badkamer het 'n groot bad en 'n buitestort. Die eenheid bied 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV met Netflix en 'n kaggel en die huis het gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Country House het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n klein biblioteek en 'n sitarea. Dan is daar 'n gesinsuite in 'n aparte vleuel van die huis wat 2 slaapkamers het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die kinderkamer aan die oorkant het 2 enkelbeddens, speelgoed en boeke. 'n Uittrekbed is beskikbaar. Daar is 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster in die kombuis, asook 'n groot etenstafel. Die huis het 2 leefareas met TV's met DStv en daar is 'n stoep met buitemeubels. Die selfsorgwoonstel kan saam met die Country House bespreek word as 'n vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
District Road, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang