+20
Selfsorg in Vermont

Little Swift

Little Swift 2
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelbed, 'n oop en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook linne en handdoeke. Die eenheid het lugversorging, 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Die eenhede is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Little Swift 1
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelbed, en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak asook linne en handdoeke. Die eenheid is toegerus is met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv en lugversorging.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit- en eetgeriewe.

Huisreëls

Die eenhede is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

30 Little Swift Close, Vermont, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3eb09deec40858ebb30d3c61cfb04649fe53dad9e80653589783db6657e4475f8e71ec301f6df94a4b774bf721014b49d926?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 30 Little Swift Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.414885 19.146725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang