+31
Selfsorg in Van Reenen

Little Tin House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Angelique S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, netjies, veilig, gemaklik, rustig. Ons het regtig baie lekker gebly. Die eenheid was baie skoon en netjies. Die gasvrou is verskriklik aangenaam. Ons sal enige tyd weer by Little Tin House oorbly. Die uitsigte is iets besonders. Dit is so lekker stil en ons het wakker geword met absolute rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

5 ster verblyf, vriendelike ontvangs, heerlik gebly, sal beslis weer gaan. Pragtige plekkie teen die N3, toegerus met alles en meer as wat nodig is vir heerlike kuier in die pragtige natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie Jane B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

R. Our stay was perfect. Everything I hoped it to be. So peaceful and quiet with beautiful surroundings. The Little Tin House is absolutely beautiful, and our host was so warm and welcoming. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beslis die perfekte wegbreekplek. Dit is die perfekte plek vir 'n paartjie vir 'n wegbreek, selfs vir 'n enkel persoon is dit perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Idyllic quiet peaceful place. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A wonderful rest stop for the night. The Little Tin House was utterly charming and a very comfortable stay! We enjoyed a greeting by the most wonderful and obedient resident. We look forward to visiting again on our return trip!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Puik verblyf. Baie rustige naweek hier deurgebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige klein paradys, iets uit 'n droom. Pragtige plekkie en vriendelike gasheer! Kan nie wag om weer terug te gaan vir langer nie! So baie om te sien en te doen in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
1 nag
5.0
Sep 2025

Pragtige, skoon verblyf in 'n pragtige huis in die pragtige natuurskoon. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowende en besondere halfpad oorslaap oppad KZN toe. Die huisie is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Dis pragtig, quaint en die attention to detail is besonders. Die rus en stilte is kos vir die siel. Sal enige tyd as die geleentheid hom voordoen weer daar gaan bly. Dankie ook vir die gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Highlands Country Estate, Van Reenen, 058, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078d31e385292db653f81e059a73750a86a9e6dcf5b53a9c34aa02bf6c9d19580fca09aadcbe77a1d22588fd451c4daeff4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 10 Highlands Country Estate Van Reenen 058 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.383893663271 29.363834303364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang