Lodge 14 at Zebula
13 gaste
6 slaapkamers
9 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Lodge 14 at Zebula Golf Estate and Spa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis op die Zebula Gholflandgoed. Die Zebula Gholflandgoed en Spa is 60 km vanaf Bela-Bela.
Dié grasdakhuis beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamer, elk met 'n skuifdeur wat na buite lei. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen koningingrootte-beddens het, 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en die laaste slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is ook 'n sesde slaapkamer wat nie 'n en suite-badkamer het nie en beskik oor 2 stapelbeddens, slegs vir kinders. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het gemaklike leersitplekke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die stoep bied toegang tot 'n buitebraai-area en 'n plonspoel.
Zebula Gholflandgoed strek oor 1 600 hektaar bosveld. Dit is 'n natuurreservaat en 'n buiteklub en spog met meer as 450 diere en bied 'n tuiste aan meer as 20 verskillende soogdiertipes, soos die kameelperd, eland, koedoe, gemsbok, njala, impala, rooihartebees, blouwildebees, aardvark en bosvark. Zebula skuil in die skaduwee van die Waterberge en is 220 km vanaf Johannesburg. Wildritte is beskikbaar regdeur die reservaat en ook an Mabalingwe Wildreservaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang