- Slaapplek vir 25 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 81 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Luxury Tented Village @ Urban Glamping bied akkommodasie in permatente in St. Lucia. Daar is 'n buite-swembad en groot braaiplek waar gaste kan kuier. Alle gaste deel die groot kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, kookplate en breekware. WiFi-toegang is oral in die kamp beskikbaar.
Elke tent is op 'n dek-stellasie met 'n sitarea. Al die tente is om die swembad en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n slaapbank, 'n klerekas, yskas en privaat badkamer met 'n stort.
Ander geriewe sluit 'n groot swembad in waar gaste kan afkoel terwyl die manne 'n vleisie oor die kole gooi. Verder is daar 'n gedeelde sitkamer, 'n lessenaar en gratis parkering. Die strand is 2,5 km van die kamp af en Richardsbaai se lughawe is 75 km van die perseel af. Hluhluwe Imfolozi Park is 70 km weg en Cape Vidal is 30 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Henre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 97
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 81 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Luxury Tented Village @ Urban Glamping het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
81 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 25 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang