+21
B&B in Lynnwood

Lynnwood View Bed & Breakfast

De Luxe
Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n balkon, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n yskassie, mikrogolf, ketel, slim-TV en plafonwaaier. Koffie, tee en beskuit word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Paneel
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

'n Wegneem-ontbytpakkie is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Supreme
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié gesinskamer is ons grootste, mees luukse eenheid en het 'n dubbel- en enkelbed, asook 'n balkon. 'n Tweede enkelbed kan bygevoeg word vir 'n gesin van 4. Die eenheid is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en ketel, en daar is ook 'n slim-TV en plafonwaaier. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Koffie, tee en beskuit word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Paneel
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

'n Wegneem-ontbytpakkie is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ruby
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

'n Wegneem-ontbytpakkie is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R 1 100 R 734
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

13 Farmers's Folly, Lynnwood, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmMjJjMWY1LTJjOGYtNDRhNC05ZDdkLTJjYzMzZjVmOGMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 13 Farmers's Folly Lynnwood 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.759046611643 28.251470565641

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang