+25
Gastehuis in Richardsbaai

M-Crystals Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Robbin Ridge, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

M-Crystals Guesthouse is in 'n stil tuin-omgewing in Birdswood, Richardsbaai en is naby verskeie restaurante, doe strand en die lughawe.

Verblyf is beskikbaar in gastekamers elk met 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere TV-kanale en 'n balkon met 'n uitsig oor die meer.

M-Crystals Guesthouse het 'n gaste-sitkamer, 'n konferensiekamer met plek vir 80 afgevaardigdes, 'n sprankelende swembad en pragtige tuine. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.


Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gugu Lizzy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 8 Robbin Ridge, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink M-Crystals Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Robbin Ridge, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR0TFj3GHaUDzfeGzXJVwidEUTuu6yIR3NuDLvERJZsfhAPzU2Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 8 Robbin Ridge Birdswood 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.74457 32.08296
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang