Madi a Thavha Mountain Lodge
- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 17, R522 Road to Vivo, Makhado, 0920, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Madi a Thavha Mountain Lodge is in die hartjie van die valleie van die Soutpansberge geleë. Met kulturele diversiteit, asemrowende natuurskoon, unieke kamers en opwindende avonture, is dit 'n ideale opsie vir paartjies en gesinne.
Dié lodge bied die keuse van gastekamers, selfsorg-eenhede en glamping-tente. Hierdie eenhede is ingerig met óf enkelbeddens, dubbelbeddens óf koninggrootte-beddens. Elke eenheid het sy eie badkamer met óf 'n stort óf 'n bad of albei.
Die gastekamers het elkeen 'n yskassie en 'n mikrogolfoond, terwyl die selfsorg-eenhede 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof en oond het. Sommige eenhede het 'n etenstafel en 'n sitkamer met 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Gaste het volle toegang tot die hooflodge se swembadarea wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n bietjie son te vang. Daar is ook 'n vermaakarea met 'n kroeg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plot 17, R522 Road to Vivo, Makhado, 0920, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 17, R522 Road to Vivo, Makhado, 0920, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang