Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en groter leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n stort, asook 'n buitestort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee-en koffiemaakgeriewe. Daar is wel onderdakparkering. Die leefarea lei na 'n lieflike patio-area met 'n uitsig oor die Bosveld. Die eenheid het 'n vuurput. Soms hoor jy die geroep van 'n visarend en tarentale wat slaapplek soek vir die nag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. dat besprekings vroegtydig gemaak moet word aangesien die eenheid op 'n werkende plaas is en van die personeel is nie op kortkennisegwing beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is 'n oopplan ten volle toegerus en beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n klerekas. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en daar is 'n ook buitestort. Daar is 'n vuurput vir braai en onderdakparkeerplek. Die eenheid is privaat en in 'n rustige Bosveld-atmosfeer. Soms hoor jy die geroep van 'n visarend en tarentale wat slaapplek soek vir die nag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. dat besprekings vroegtydig gemaak moet word aangesien die eenheid op 'n werkende plaas is en van die personeel is nie op kortkennisegwing beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R500, Parys, 9585, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang