Makhato Lodge 116
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Makhato Lodge 116 is 'n bekoorlike selfsorghuis in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Hierdie privaat wildreservaat is in die Waterbergstreek, net 150 km van Johannesburg af en bied die rustigheid van die bosveld, ontmoetings met sebras, koedoes, rooibokke en kameelperde, asook geleenthede vir voëlkyk.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en spog met 'n kaggel. Daar is ook 'n kroegarea, TV met DStv-kanale, en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek. Die eenheid spog ook met 'n ruim, pragtige dek wat lei na die kroeg en kuierarea op die solder, wat 'n ingeboude braai het. Gaste kan ook 'n buitebraai-area en 'n kaggel met sitplek geniet. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sondela Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 238
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang