Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste, is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie het 'n mini-yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n eetkamertafel vir twee en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook is verbode binne die huis. Geen dagga of onwettige stowwe word toegelaat nie.
'n Breekskadedeposito van R250 is betaalbaar en sal terugbetaal word indien geen skade aangerig word nie.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 3 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie het 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n eetkamertafel vir twee en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binne die huis. Geen dagga of onwettige stowwe word toegelaat nie.
'n Breekskadedeposito van R250 is betaalbaar en sal terugbetaal word indien geen skade aangerig word nie.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Pickering Avenue, Lindene, Kimbereley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang