Pick your preferred language

English

Afrikaans

+26

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Manzini 12 is 'n gerieflike chalet geskik vir 4 gaste in St Lucia, net 700 m van verskeie winkels en restaurante af.

Dié oopplan-chalet het 'n leefarea met 'n dubbelbed en op die beskutte stoep is daar 'n tripel-stapelbed. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas en tee-en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n TV met TopTV is beskikbaar.

Die stoep lei na nog 'n stoeparea met eetplek en braaigeriewe. Die chalet word daagliks skoongemaak en daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks.

St Lucia bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos seekoei- en krokodiltoere, visvang en die St Lucia Wildreservaat, 'n UNESCO Wêrelderfenisgebied.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Steven W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus. Baie lekker gebly. Plekkie in goeie toestand. Sal weer terugkeer.
Apr 2025
Herman V
Gesin met klein kinders
5.0
Definite winner, we will be back for sure! Lovely place, we enjoyed our 7-day stay. Having a huge blue pool was amazing in the heat. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Elmaryn H
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker, gerieflik en gemaklik. Ons het so lekker gekuier by Manzini 12. Perfekte eenheid vir ons tydjie by die see gewees. Die eenheid is baie goed to...
Sien meer
Feb 2025
Willemina C
Saam met lewensmaat
4.8
Die eenheid was netjies en skoon in 'n rustige omgewing met goed versorgde tuine. Die eenheid was netjies en skoon in 'n rustige omgewing. Die tuine e...
Sien meer
Mei 2025
Nicolien Nicky L
Gesin met klein kinders
4.8
Avontuur met rustigheid en gemoedsrus. Baie lekker gebly en met 'n kleintjie was dit elke sent werd. Baie netjies en veilig. Sal net aanbeveel die par...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hermann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Manzini 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbda7e50fdae108261cbb661b72a0d4dd13339ec4ebcf300b51d80e04b581af4ba6f674ac210f526f553268387831a782669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 12 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.378061346288 32.409641371728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang