Pick your preferred language

English

Afrikaans

Manzini Chalets 8 9 10 37

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Chris J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitgerus. Vreeslik lekker gebly. Mense was so behulpsaam en vriendelik, dadelik tuis en gemaklik gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker samesyn. Was ongelooflik lekker en is ideaal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Thank you so very much, Annelie, we appreciate your amazing review. It means a lot to us. We trust to see you back soon. Kind regards, Hans, Shirly, Jaenie and team

Piet B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Soos altyd is die standaard hoog en die kuier lekker stil. Dit is die 4de keer dat ek van Manzini 8, 9, 10, 37 gebruik maak en sal hulle hoog aanbeveel. Die plan is om vroeg volgende jaar weer van hulle gebruik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Wauw, thank you Piet for this amazing review. We love to see our valued customers returning and look forward to seeing you next year.

Edwina T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Enjoyable family time. Enjoyable, but it is a pity you cannot see the river anymore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Dear Edwina, Thank you so much! We really appreciate your wonderful review. It is very important to us. It was a pleasure hosting you. Thank you for your patience and please do return. Kindest regards from the Manzini team.

Nicoline S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ongelooflik lekker! Vreeslik lekker gebly, diens uitstekend. Sal vir seker weer gaan 'kuier'!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Dear Nicoline, Thank you for this amazing review! So important to us and our special place. We look forward to your next visit. Kind regards from all at Manzini Chalets

Piet B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Kompleks nie in so 'n besige gedeelte van die dorp nie en ook meer kalmer. Vriendelike ontvangs. Skoon en netjiese verblyf. Veilige parkeering. Hele kompleks en tuine ook baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Thank you so much! We really appreciate your review. It is very important to us. It was a pleasure hosting you, and please do return. Kindest regards

Joaquim D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Everything was great. Perfect. Everything we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Thank you so much for this star review! We greatly appreciate it and we’re honoured to host you.

Raymond S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Vriendelike diens en netjiese skoon verblyf. Vriendelike diens met 'n baie netjiese kompleks en mooi skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
Thank you so much for rating us and your kind words. We are very pleased to hear you enjoyed your stay and definitely look forward to welcoming you soon.

Rudi N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Great family vacation spot. It was our second time staying at the Manzini Chalets and again we were not disappointed. Great family vacation spot close to amenities. Spacious accommodation with everything you need. Beautiful setting. Can definitely recommend Manzini Chalets to anyone looking for a perfect family vacation spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
What a fantastic review you left us. It is so very important to us, but we can clearly see you enjoyed your stay. Yes, it is the perfect spot for families, and bless ourselves, Lucky we have got so many nice people booking in.

Nelly L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Peaceful and family friendly. No words to describe. Amazing and happy stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
hans & Shirly
Manzini Chalets 8 9 10 37
We so appreciate the amazing review you left us. So pleased to hear you had a happy stay. It is a special place. Do trust we will see you back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

hans & Shirly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 5)
Bespreek

100 McKenzie Street, Manzini Chalets 37, St Lucia, 3636, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41da8dbcaf5c1d2e35500a7782d871e183b316b29d661f8872b72627c3eaa410042d0c12601688edaacc43be2bab7de3890?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 5) 30 5 1 5 100 McKenzie Street Manzini Chalets 37 3636 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.378241087312 32.410152060536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang