Beskrywing
Die ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars wit linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid sluit ook 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Gerieflike sitarea met 'n slim-TV, Netflix-stroomdienste en 'n verskeidenheid DStv-kanale is ook beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar. Daarbenewens beskik die eenheid oor lugversorging, en die woonstel bied uitsigte oor die stad, die swembad en die sonterras. Gaste het volle toegang tot al die geriewe wat die gebou bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Die kaarthouer en hul ID of paspoort moet by inklok teenwoordig wees.
Die kredietkaart wat vir die aanlyn betaling gebruik is, moet ook by inklok getoon word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Ferreira Street, Marshalltown, Johannesburg, 2107, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang