Marabou Cottage
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Woolly Bugger Farm, Tonteldoos, 1110, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Marabou Cottage is op Woolly Bugger Plaas geleë. Hierdie plaas van 270 hektaar is net 7 km vanaf Tonteldoos, Limpopo wat 22 km noord van Dullstroom geleë is.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel met 'n uitsig oor die rustige omliggende heuwels.
Daar is buitesitplek en 'n Weber-braai. Gaste kan in die 2 damme visvang, waarvan een met forel gevul is en die ander een 'n gemengde dam met baars, karp en forel is. Dit bied die perfekte wegbreek vanaf die stad. Die plaas spog met stap- en bergfietsroetes om die natuurskoon te ontdek. Sebras, rooi hartebeeste en blesbokke loop op die plaas rond. Daar is ook 'n gemeenskaplike lapa en braai-areas op die plaas. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Angela Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 92
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Woolly Bugger Farm, Tonteldoos, 1110, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Woolly Bugger Farm, Tonteldoos, 1110, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang