Beskrywing
Lemcke het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met die gaste wat in die Marga-kamer bespreek. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n klein lessenaar en onbeperkte WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Aandetes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Marga het 'n dubbelbed en en gaste deel 'n badkamer met die gaste wat in die Lemcke-kamer bespreek. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier en onbeperkte WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Aandetes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie bekoorlike kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Dié kamer bied gerieflike B&B-verblyf en sluit 'n sitarea, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Aandetes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie bekoorlike kamer het slaapplek vir 2 gaste enhet 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Dié kamer bied gerieflike B&B-verblyf en sluit 'n sitarea, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Aandetes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Curine het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, TV, 'n lessenaar en onbeperkte WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Aandetes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Christie's is 'n ruim kamer met 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n spabad, toilet en dubbelwasbak. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging, 'n TV en onbeperkte WiFi. Dié kamer se privaatingang front na die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Aandetes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Blaawdrift Road, Virginia, 9430, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang