Mashia Rest Rondavel
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Aspen Villa Cottages, Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Mashia Rest Rondavel is 'n tradisionele modder-en-grasdak hut in Underberg, KwaZulu-Natal. Dit bied verblyf aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die oopplan-rondawel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met' n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskassie, broodrooster en ketel toegerus. Die rondawel het 'n gasgeiser, herlaaibare ligte en 'n draagbare gasplaat vir gebruik tydens kragonderbrekings.
Daar is ook 'n onderdakstoep en braai-area wat 'n pragtige uitsig op die bekende Rhino-piek en die Drakensberge bied.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Aspen Villa Cottages, Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Aspen Villa Cottages, Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang