Pick your preferred language

English

Afrikaans

+42
Selfsorg in Howick

Idyllic Rose Thatch Cottage

5 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 30 Sep 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Wanstead Place, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Idyllic Rose Thatch Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in 'n veilige kompleks aan die begin van die Midlands Meander in Howick geleë is. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek, maar ook naby baie geriewe en plaaslike besienswaardighede.

Hierdie dubbelverdiepingeenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die ruim tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die oopplan-leefarea is ook op die onderste verdieping en het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met volledige DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het 'n pragtige tuin met buitesitplek onder 'n sambreel. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 5 Wanstead Place, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Idyllic Rose Thatch Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
10 % AF
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
10 % AF
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
10 % AF
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 5)
Bespreek

5 Wanstead Place, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA849eed86234fa88746dba4a0890a0e331c029627aa9d3a4a371d8ef9399d44337dcb05a8d8fdf19591c7dff4738149690b0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 5 Wanstead Place Merrivale Heights 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53103082992 30.248996626389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang